'n Rekenaar is enige toestel wat gebruik word om inligting te verwerk volgens 'n goed gedefinieerde prosedure. Die woord word huidiglik algemeen gebruik om te verwys na digitale rekenaars.
Die woord het vroeër verwys na iemand wat somme maak, met of sonder meganiese hulpmiddels, maar die woord is oorgedra na die hulpmiddels. Aanvanklik was die inligtingverwerking amper uitsluitlik vir wiskundige probleme, maar hedendaagse rekenaars word vir verskeie ander take gebruik.
Die wye definisie sluit dinge in soos die skuifliniaal, die verskeie meganiese rekenaars van die abakus af verder, asook alle hedendaagse elektroniese rekenaars.
More on [ Rekenaar ]
Leer jouself webblaaie ontwerp - 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Alles oppiWeb - Geoutomatiseerde domeinnaamregistrasie. Maatskappy in Barberton, Suid-Afrika (naambedieners in Arizona, Verenigde State). Werf in Engels en Afrikaans.
Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie - Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
Die Afrikaanse Webwerf - Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
Die geskiedenis van die internet - Vrae soos wat is die internetwaar kom dit vandaan, en hoe skakel ek in op die internet word breedvoerig bespreek en verduidelik.
DPA Rekenaaropleidingskool - Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
i2i Rekenaardienste - Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
Interpret - Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans - Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
Jubelatè rekenaarleersentrum - Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
Kleuter-Klieks - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
LB Rekenaars - Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
Lochner - Rekenaars - Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
Lotto Sonder Grense - Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
Printing Things - Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
Rekenaars webwerf - Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
Shareaza in Afrikaans - Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
Stellenbosch Publishers - 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (ENAF en ENDE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Trio Sagteware - Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
TrioMelk - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek - E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
WSpel - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
Zetreco webtuisteontwerp - Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.